Minke van Schoor's profile

Title Sequence_ A Slow Farewell

Title Sequence: A Slow Farewell
My konsep van die title sequence is die paartjie se huwelik. Sonja het vir haar man verlei om
met haar te trou net sodat sy hom kan dood maak eendag en al sy geld vat. Nadat hy dit uit
gevind het het hy haar vermoor en dan later self moord gepleeg. Die title sequence wys hoe
Flip Marais die hele storie probeer uitwerk as n speurder. Die title sequence gaan begin met
die datum van hul verlowing en deur die hele title sequence gaan daar lyne gevolg word waar
daar papiertjies met inligting en fotos is gewys word. Die idee is om die kyker nuuskierug
te maak om uit te vind watse bord dit is, tot op die einde waar die bord van ver af geskiet
is en die “detective” wys wat daarna kyk. Die hele title sequence fokus op die bord wat ek
gebruik as my montage om te wys dat iets probeer uitgewerk word. Ek gebruik ‘n trou ring wat
konstant amper voor kom in die title sequence wat wys dat die storie oor hul huwelik gaan.
Die begin wys dit dat hulle gelukkig is en gelukkig lyk maar aan die heel einde staan die
speurder na die ring en wonder terwyl hy die ring laat val in ’n plas water wat aandui dat
hulle huwlik nie so ‘n “gelukkige huwelik” was soos almal gedink het nie. My doel is dat die
kyker dadelik wil deel word van die uitvinding van wat gebeur het en hoekom.
Producer, Videographer, Editor: Minke van Schoor
Actors: Erich Mostert, Wian van Schoor, Cara van der Walt
Music: John Utah "Run for the Man"
Programs used: Adobe After Effects, Adobe Photoshop, Adobe Premiere Pro
Title Sequence_ A Slow Farewell
Title Sequence_ A Slow Farewell
Published:

Owner

Title Sequence_ A Slow Farewell

Published: